Category Archives: Rietmark Outreach

Rietmark Outreach makes it easy for you to get involved in your community.
Make a difference in the life of people that may need your time, money or expertise.

Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise beleef tans ‘n noodsituasie

‘n Groot struikelblok wat die kinderhuise tans in die gesig staar is die geweldige afneem van befondsing, as gevolg van die wêreldwye ekonomiese krisis, waarvan Suid Afrika nie gespaar is nie, Ons land se Nie Winsgewende Organisasies (NWO’s) ervaar almal … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Tagged , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Make a difference… support the omdatTRUST!

How did the omdatTRUST come about? Steve van Heerden, founder of the omdatTRUST, registered the trust on 03 February 2010. He created the omdatTRUST, because he wanted to give something back to the underprivileged, and because he believed that it’s … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Tagged , , , , , , , , | Leave a comment

Tips for Finding Missing Pets

Upload your missing pet’s information on the following websites: http://www.petslostandfound.co.za http://www.petfinders.co.a and the following Facebook pages: Tshwane SPCA Wetnose Animal Rescue Centre Wollies Animal Project Animal Ambulance Moot Lost and Found Lost and Found Pretoria Missing Pets SA Barking Mad … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Reach out and make a difference with Rietmark!

We challenge you to make a difference in your community. Rietmark promotes many Outreach opportunities every month – pick up your phone or e-mail and ask how you can assist. Below are contact details of some of these worthy organisations, … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Werkskepping Werkswinkel in die Moot

Werkloosheid in die Moot is ‘n al groter wordende probleem, wat nie meer deur individue of eie pogings aangespreek kan word nie. Moot Care Sentrum het inisiatief geneem en ‘n Werkskepping Werkswinkel gereël op Woensdagoggend, 25 Mei. Ongeveer 40 gemeenskapsleiers, … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Leave a comment

Die storie van Agabus Hulp Projek

Die afgelope 6 jaar het Marinda Augustyn en ‘n paar helpers hulp verleen in die Pretoria-Noord en Akasia gebied, maar spesifiek in Wolmer. Omstandighede in Wolmer is halglik en ontwortelde gesinne, in sommige gevalle tot 80 siele op ‘n enkele … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | 1 Comment

Warm Heart Feeding Projects

Warm Heart Feeding Projects is vanaf 2006 besig om die mindervoorregtes te help met voeding, klere, huisraad, skoolskryfbehoeftes en geskenke. Vir almal betrokke by Warm Heart is dit baie belangrik om te kan help waar daar ‘n groot behoefte is. Ons help tans gesinne in Mamelodi, Eersterust, Jan Nieman Park, Lindro Park en East Lynn. Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Leave a comment

Paas uitstalling by Louis Botha Kinderhuis

Die Louis Botha Kinderhuis nooi almal uit om te kom kyk na ‘n Paas Uitstalling met stil tonele vanaf 16 tot 22 April. Hekgelde is R20 per persoon. Maak ‘n verskil in hierdie kinders se lewens en kom ondersteun hierdie groot projek! Hulle benodig ook nog hulp en items vir uitstallings. Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Leave a comment

Nuwe kleuterskool in Kameeldrift

Goeie nuus!! Op 27 Januarie 2011 het Doulos Gemeenskapsprojek hul derde kleuterskool oopgemaak by die Filidelphia Sorgsentrum in Kameeldrift. 9 Kinders, vanaf babas tot 5-jariges, word hier versorg. Soos enige ander kinders was hulle bang en opgewonde op hulle eerste … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | 3 Comments

Blanke armoede – ‘n dag in die lewe van …

Vanoggend, soos enige ander oggend word ek wakker gemaak deur die voëlgesang om drie-uur en die koue. Sy ysterkloue miskien nie so fel soos vroeër die winter nie, maar nou dat die nag sy spore diep trap voel ek dit … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Leave a comment