Monthly Archives: September 2016

Gee voordat jy verwag om te ontvang

In besigheid is die algemene siening dat daar nie iets soos ʼn “gratis middagete” is nie. Dit impliseer dat, indien ʼn verbruiker binne jou teikenmark iets gratis van ʼn besigheid ontvang, daar altyd ʼn verwagte teenprestasie is. As dit die … Continue reading

Posted in Your Business | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment