Monthly Archives: February 2011

Nuwe kleuterskool in Kameeldrift

Goeie nuus!! Op 27 Januarie 2011 het Doulos Gemeenskapsprojek hul derde kleuterskool oopgemaak by die Filidelphia Sorgsentrum in Kameeldrift. 9 Kinders, vanaf babas tot 5-jariges, word hier versorg. Soos enige ander kinders was hulle bang en opgewonde op hulle eerste … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | 3 Comments

Blanke armoede – ‘n dag in die lewe van …

Vanoggend, soos enige ander oggend word ek wakker gemaak deur die voëlgesang om drie-uur en die koue. Sy ysterkloue miskien nie so fel soos vroeër die winter nie, maar nou dat die nag sy spore diep trap voel ek dit … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | Leave a comment

Getting streetwise with Rietmark

Since the beginning of Rietmark, the delivery of Rietmark was of upmost importance for the survival and growth of Rietmark. We can have eye-catching adverts, printed on quality glossy paper, but if it is not delivered ‘on time, every time’ … Continue reading

Posted in Rietmark Story | Leave a comment