Monthly Archives: May 2010

Red-‘n-Kind-Projek

Die Red-‘n-Kind-Projek is in 2009 geloods deur die Christelike Maatskaplike Raad Noord (CMR-Noord). Hul hoofdoel is om werklik hoop te gee aan die wat in nood verkeer – met die fokus op mishandelde, gemolesteerde en verwaarloosde kinders. Agtien “Sentrums van … Continue reading

Posted in Rietmark Outreach | 2 Comments