Paas uitstalling by Louis Botha Kinderhuis

Die Louis Botha Kinderhuis is ‘n onafhanklike welsynsorganisasie. Ons versorg reeds 86 jaar getraumatiseerde kinders wat deur die kinderhof uit hulle ouers se sorg verwyder is a.g.v. mishandeling, seksuele molestering en verwaarlosing. Hier is tans 97 kinders tussen 7 en 19 jaar. Staatsubsidie dek 34% van die totale uitgawes, ons het dus u ondersteuning nodig.

Om die Kinderhuis aan die publiek bekend te stel bied ons ‘n stil passie spel (Tablo) aan, waar die kinders en personeel gaan deel neem, op die 16-21 April 2011. Die hekke is oop van 18:00 tot 21:00 vir die publiek om na die uitbeelding van die kruisiging te kom kyk. Daar gaan ‘n program en terrein uitleg by die hek voorsien word wat die publiek gaan volg, die tonele besoek en die roete sluit af in ‘n gebedstuin vir persoonlike gewyde tyd.

Ons beoog dat elk van die 9 huise afsonderlik ‘n gebeurtenis tydens die laaste dae uitbeeld. Dit is ‘n groot taak en ons het verskeie toneelbenodigdhede nodig as ook dekor om die projek n sukses te maak en vandaar die versoek vir betrokkenheid van die gemeenskap.

Ons benodig dienste van ‘n elektrisiën, handy man, verwers en vrywilligers vir tonele.

Ander benodigdhede:
Mandjies * Kruike * Plante * Klei Potte * Groot klippe * Ou lakens * Groot afval lappe * Speelgoed swaarde * Spiese * Skilde * Harde hoede vir helms * Ysterpale * Verlengkoorde * “Spot lights” * Tuin * Fakkels * Groot kruise * Parfuum olie * Bakstene * Strydwa * Put van klippe * Graf struktuur * Pilare om poort te bou * Waentjie met voer * Bale * Skape, hoenders, donkie * Riffel karton groot rolle * Goiing lap * Drukwerk van pamflette en paal posters * Verf en kwaste

Vir enige verdere inligting kontak gerus vir:
Ninette Burger
Louis Botha & Jakaranda Kinderhuis
Tel 012 8004700
Cell: 0845899788
nburger@jacarandachildren.co.za

www.rietmark.co.za

Advertisements

About Rietmark

Rietmark was established in 1997 to assist small and home businesses with the marketing of their business or service. Every month 80 000 advertising booklets are printed and distributed in Pretoria Moot, North, East and Centurion. We also offer design and printing services - business cards, flyers, car magnets, banners, chromadek sign boards, posters, vinyl stickers and more! www.rietmark.co.za.
This entry was posted in Rietmark Outreach. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s