Tag Archives: oplossing

Wat mense regtig koop

Daar word gesê dat die perfekte tydsberekening vir ʼn verkoopstransaksie is wanneer die kliënt ʼn behoefte het en ons besigheid van hierdie behoeftes bewus is en ons ons produk/diens gereed het om ʼn oplossing te bied. Dit is alles goed … Continue reading

Posted in Your Business | Tagged , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Gee voordat jy verwag om te ontvang

In besigheid is die algemene siening dat daar nie iets soos ʼn “gratis middagete” is nie. Dit impliseer dat, indien ʼn verbruiker binne jou teikenmark iets gratis van ʼn besigheid ontvang, daar altyd ʼn verwagte teenprestasie is. As dit die … Continue reading

Posted in Your Business | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment