Kersliggies by Jakaranda Kinderhuis

Almal van ons ry gewoonlik gedurende Desember in Pretoria rond om liggies te kyk. Hierdie jaar hou Jakaranda Kinderhuis ‘n liggie projek!

Al die kinderhuise op die perseel gaan met liggies versier word en die publiek kan vanaf 01 Des tot 31 Des deur die perseel ry om na die liggies te kyk.

Donasies van R20 per motor sal aangewend word om vir die kindertjies elk ‘n geskenkie vir Kersfees te koop.

KOM ONS ONDERSTEUN – R20 GAAN ONS NIE ARMER MAAK NIE MAAR SAL BAIE HARTJIES BLY MAAK….

Directions: JAKARANDA CHILDREN`S HOME
We are situated in East Lynn, Pretoria. From Baviaanspoort avenue turn off in to Talitha Kumi street. Talitha Kumi street ends at the Jakaranda childrens Home`s front gate.
WHERE YOU ARE ALWAYS WELCOME…

Hou Rietmark Outreach dop vir meer geleenthede om betrokke te raak in die gemeenskap. Meer besonderhede in Rietmark.

Advertisements

About Rietmark

Rietmark was established in 1997 to assist small and home businesses with the marketing of their business or service. Every month 80 000 advertising booklets are printed and distributed in Pretoria Moot, North, East and Centurion. We also offer design and printing services - business cards, flyers, car magnets, banners, chromadek sign boards, posters, vinyl stickers and more! www.rietmark.co.za.
This entry was posted in Rietmark Outreach. Bookmark the permalink.

4 Responses to Kersliggies by Jakaranda Kinderhuis

  1. Staal says:

    Was meer as een keer daar. Dit was skitterend!

  2. Ons is van die Kaap, maar het al ons lewens in Pretoria omgewing gewoon. Na vannaand se nuusberig, het ons na lang gesprekke besluit om ons

  3. Ons is wel van die Kaap, maar het altwee al ons lewens in die Jakaranda stad gebly. Ons wil vreeslik graag ons Pick& Pay bonus punte van 24000 aan julle skenk, maar het inligting nodig. Kontak asseblief.
    Groete,
    Wilma en Selwyn.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s