Seven tips from the richest man in Babylon

In 1926 het George S. Clason ‘n boek “The Richest Man in Babylon” geskryf. In hierdie boek het hy sewe beginsels aangaande die gebruik van geld bespreek. Vandag is hierdie beginsels nog net so geldig. Hier volg ‘n kort opsomming:

1. Start thy purse to fatteningbegin jou beursie vet maak
Dit beteken eenvoudig dat jy moet spaar. As jy van jongs af 10% van jou inkomste spaar, sal jy vir jou ‘n gerieflike neseier opbou vir jou later jare.

2. Control thy expenditurehou jou beursie toe
Stel ‘n begroting op vir jou persoonlike en sake-uitgawes. Spandeer dan streng volgens jou begroting. Dit sal jou van oorbesteding weerhou.

3. Make thy gold multiplygaan voort en vermenigvuldig
Gaan slim te werk met die belegging van die geld wat jy spaar. Maak van beleggingskenners gebruik en vermy skemas vir ‘vinnig’ ryk word.

4. Guard thy treasures from losspas jou beursie op
Maak seker dat jy beleggings- en sake-risiko’s verstaan. Stel dan maatreëls in plek om daardie risiko’s uit te skakel, of ten minste te verminder.

5. Make thy dwelling a profitable investmentjou tuiste laat jou beursie groei
Koop ‘n huis, eerder as om te huur. Indien jy nie kontant vir jou huis kan betaal nie, fokus daarop om die lening so gou moontlik terug te betaal.

6. Ensure a future incomeverseker ‘n inkomste vir die toekoms
Verseker dat jy ‘n inkomste sal ontvang indien jy te oud is, of andersins onkapabel is, om ‘n inkomste te verdien. Voorsien ook vir ‘n inkomste vir jou afhanklikes indien jy sou sterf.

7. Increase thy ability to earnverhoog jou vermoë om te verdien
Moet nooit ophou om in jouself te belê deur studie en die ontwikkeling van jou vaardighede nie.

Dankie aan Sanlam COBALT vir hierdie kort opsomming.

Advertisements

About Rietmark

Rietmark was established in 1997 to assist small and home businesses with the marketing of their business or service. Every month 80 000 advertising booklets are printed and distributed in Pretoria Moot, North, East and Centurion. We also offer design and printing services - business cards, flyers, car magnets, banners, chromadek sign boards, posters, vinyl stickers and more! www.rietmark.co.za.
This entry was posted in Inspirational. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s