Red-‘n-Kind-Projek

Die Red-‘n-Kind-Projek is in 2009 geloods deur die Christelike Maatskaplike Raad Noord (CMR-Noord). Hul hoofdoel is om werklik hoop te gee aan die wat in nood verkeer – met die fokus op mishandelde, gemolesteerde en verwaarloosde kinders.

Agtien “Sentrums van Hoop” is reeds gestig in Gauteng, Limpopo en Noord-Wes en spreek die volgende behoeftes aan:

1. Gesinsbewaring

2. Kinderbeskerming (wat insluit Kinderhof, Pleegouers en Aannemings)

3. Armoedeverligting en

4. MIV / Vigs werk

Die Red-‘n-Kind-Projek vra vir besighede of individue om ‘n kind/ers in die projek, te borg, vir R2500 per kind/jaar (of met ‘n debietorder van R208 per maand). Skakel Anja enige tyd vir meer inligting – sy kan ook ‘n persoonlike voorlegging doen. Of besoek hul webwerf by www.cmrn.co.za.

Alle donasies kwalifiseer vir belastingaftrekking, en Art 18(A) kwitansies word op donateurs se versoek uitgereik.

Kontak Anja marketing.cmm@gmail.com of tel 012-460-9272/3/4 of faks 086 666 6743.

Rietmark Outreach maak dit vir lesers van www.rietmark.co.za maklik om betrokke te raak in ons plaaslike gemeenskap. E-pos inligting van jou projek aan outreach@rietmark.co.za of faks na 086 6305 226. Plasings gratis, maar streng volgens spasie beskikbaar en diskresie van Rietmark redaksie.

Advertisements

About Rietmark

Rietmark was established in 1997 to assist small and home businesses with the marketing of their business or service. Every month 80 000 advertising booklets are printed and distributed in Pretoria Moot, North, East and Centurion. We also offer design and printing services - business cards, flyers, car magnets, banners, chromadek sign boards, posters, vinyl stickers and more! www.rietmark.co.za.
This entry was posted in Rietmark Outreach. Bookmark the permalink.

2 Responses to Red-‘n-Kind-Projek

  1. Michelle Stark says:

    Goeiedag, wil graag uithelp met die kinders wat hulp nodig het. Is opsoek na oggend pos in Pretoria, Garsfontein area. Of omliggende gebiede. As u enige voorstelle het sal ek dit waardeer. Enige inligting waar ek aansoek kan doen vir pos waar hulp nodig is.
    Vriendelike groete
    Michelle

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s